du Plessis, Joseph Petrus
- Born: Abt 1898
 
- Marriage: de Lange, Johanna Jolina Josina  
 
 
 
   General Notes:  
Good day Danie,
  On your family tree you got an entry that got direct link to my family tree. The names you got is  Joseph Petrus du Plessis married to Johanna Jolina Josina (nee: de Lange) du Plessis ·Gebore dogter: Anna Maria Elizabeth du Plessis gebore 8 November 1923 en oorlede 31 Julie 1999, sy is getroud met Roelof Johannes Strydom
 
  My oupa se name was Andries Lukas Du Plessis hy is die: 
  Seun van Joseph Petrus du Plessis en Johanna Jolina Josina du Plessis (nee: de Lange)
  M.a.w. Anna Maria Elizabeth was een van my oupa se sisters
  Ek sal graag wil weet waste inligting het jy aangaande die been van die familie en hoe dit by die stamvader inskakel.
  Vriendelike groete
  Melanie & Johan Prinsloo \f3 
 
 
Joseph married Johanna Jolina Josina de Lange. (Johanna Jolina Josina de Lange was born about 1898.) 
 
 |